Mark Zuckerberg

Mark Zuckerberg
Mark Zuckerberg in 2011
Gebore
Mark Elliot Zuckerberg

14 Mei 1984[1]
NasionaliteitVlag van Verenigde State van Amerika Verenigde State
BeroepVoorsitter en hoof uitvoerende beampte van Facebook
Bekend virMedestigter van Facebook in 2004; wêreld se 2de jongste selfgemaakte miljardêr (2012)[2]
Termyn2004–hede
EggenootPriscilla Chan (2012–hede)
Ouer(s)Edward Zuckerberg
Karen Kempner
Webwerffacebook.com/zuck
Handtekening
Preview warning: Sjabloon:Inligtingskas Persoon gebruik onbekende parameter "termyn"
Preview warning: Sjabloon:Inligtingskas Persoon gebruik onbekende parameter "salaris"

Mark Elliot Zuckerberg (gebore 14 Mei 1984 in White Plains, New York) is 'n Amerikaanse rekenaar-programmeerder en Internet entrepreneur, mede-stigter van die sosiale netwerk Facebook. Hy is van Joodse afkoms.

  1. Pilkington, Ed (10 Maart 2011). "Forbes rich list: Facebook six stake their claims". The Guardian (in Engels). UK. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 23 Maart 2013. Besoek op 3 Maart 2015.
  2. "Forbes's Youngest Billionaire: Facebook Co-Founder Dustin Moskovitz Edges Out Mark Zuckerberg" (in Engels). Newsfeed.time.com. 10 Maart 2011. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 30 Oktober 2019. Besoek op 3 Maart 2015.
  3. "Facebook, Inc. Proxy Statement" (in Engels). United States Security and Exchange Commission. 26 April 2013. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 6 November 2019. Besoek op 3 Maart 2015.

Developed by StudentB